Rasmalheid in eiendomsektor kan duisendeagente sonder werk laat

Solidariteit waarsku teen grootskaalse werksverliese in die eiendomsektor indien streng rassereëls as voorwaarde vir die uitreik van getrouheidsfondssertifikate nie verhoed word nie. Die Reguleringsowerheid vir Eiendomspraktisyns (PPRA) het skielik die vereiste van vlak 8-tellings vir swart ekonomiese bemagtig (SEB) vir ondernemings in die eiendomsektor aangekondig. Dit sal swart eienaarskap van meer as 50% van ondernemings…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit