Reën bring vreugde, maar ook tragedie
Opgewondheheid het geheers met die goeie reens die afgelope week onder veral veeboere. Tesame met die goeie reens wat die streek getref het was daar ook ‘n wrang smaak by ‘n gesin van Okiep met groot skade aan hul huis. Hulle is woonagtig op Brakputs. Die paartjie het ‘n drie slaapkamer huis, waarvan hul huis…...