Regering se NGV-planne net verkiesingstaktiek – Solidariteit
Solidariteit is ernstig besorg oor die bestaande kwessies rakende die befondsing van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het onlangs aangekondig dat daar bykans geen toewysing vir die NGV vir die huidige finansiële jaar is nie. Hierdie gebrek aan ‘n duidelike finansiële plan laat talle Suid-Afrikaners twyfel oor die regering se vermoë…...