Rietfontein man skuldig bevind vir die moord op sy meisie

 Rietfontein man skuldig bevind vir die moord op sy meisie

’n 30-jarige man, Elrico Coetzee is skuldig bevind aan die moord op sy meisie, Petronice Vilander (18) op 31 Mei 2022. “Op 1 Julie 2021 was die egpaar saam toe ‘n argument tussen hulle ontstaan het en Elrico het die oorledene met ‘n mes in haar nek gesteek. Die nooddienste het haar op die toneel…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit