ROEPING AGTER TRALIES
Bolandse regter vind haar roeping nadat sy in aanhouding was Deur Petro L Gordon Wes-Kaap inspirasie Wanneer jy die naam, Chantel Fortuin, by Google se soekenjin intik, kom die Nr 28 bendeleier, George ”Geweld” Thomas, se naam op. Dit was ‘n uiters gekompliseerde en gevaarlike hofsaak wat nasionale aandag geniet het. Regter Chantel Fortuin het…...