Rugby seëvier na twee jaar van droogte
n Opgewonde gees was sigbaar Saterdag 28 Mei by die PostmasburgSkougronde toe dietuisspan ‘n goeie pak slae gekry het teenSishen 1 se rugbyspan met Sishen (43) enPostmasburg 11. ‘n Intense kragmeting tussen Postmasburg en Kuruman het uitgeloop op 15-12 in die guns van Kuruman. Spankaptein, Lesley Rhode vertel: ”Dit was ons 2deliga-wedstryd die jaar na…...