SA onderwys faal ons kinders, dra by tot werkloosheid
Vir 12 jaar het leerlinge gesukkel om hulle skoolloopbaan te voltooi. Sommige leerlinge sukkel onder die moeilikste omstandighede ondenkbaar. Net om oor daardie randjie te trap om deel te word van die hoe werkloosheidsyfer ‘n direkte impak wat die onderwys stelsel wat nie die jeug kan voorberei om na skool ‘n volwaardige mens kan word,…...