SAAK VAN VOORMALIGE MUNISIPALE
BESTUURDER WEER UITGESTEL

Die veelbesproke bedrogsaak van ‘n voormalige munisipale bestuurder is vir die soveelste keer uitgestel. Maandag(05.09.22) sou die Springbok tak se kriminele saak teen Nevie Aubrey Baartman en vyf ander hier begin het. Die saak was vir verhoor die week op die rol geplaas volgens AfriForum. Baartman is die EFF se voorsitter in die Noord-Kaap en…...