SAPD se hoofkantoor moet sluit nadat Solidariteit haglike toestande onthul

 SAPD se hoofkantoor moet sluit nadat Solidariteit haglike toestande onthul

Die hoofkantoor van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Pretoria is ongeskik vir menslike gebruik verklaar en moes gister inderhaas ontruim word. Die gebou moet tot verdere kennisgewing gesluit bly tensy ʼn inspeksie dit opnuut veilig verklaar.Solidariteit se afdeling vir Beroepsgesondheid en -veiligheid (BGV) is gister saam met ʼn inspekteur van die Departement van Arbeid na…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here