SAPD trek verdagte vas met dagga in sy besit

’n 56-jarige man sal na verwagting binnekort in die Colesberg-hof verskyn op aanklag van handel in dagga. Op Dinsdag 24 Mei 2022 omstreeks 23:05 het Colesberg-polisielede op ‘n wenk opgetree oor ‘n man wat na bewering gesien is waar hy daggapakkies by ‘n vragmotorbestuurder aflaai vir aflewering in Kaapstad. Kaptein Olebogeng Tawana, woordvoerder vir die…...