SELFOON:VOORDEEL OF NADEEL?
Die feit dat selfone gekom het om te bly staan soos ‘n telegraafpaal langs die pad. Vyf jaar gelede het elke vierde mens ‘n selfoon gehad. Daarna elke tweede persoon. Vandag het elke mens ‘n selfoon, van kinders tot grootmense… En met al die selfoonmaatskappye en lugtydverskaffers word dié apparaatjie al meer ‘n tegnologiese manipuleerder…...