Senior onderwysman se verkragtingsaak kry rigting

‘n Senior onderwysman se verhoorsaak het uiteindelik na byna ‘n jaar gelede begin. Dit, nadat hy aanvanklik verskeie kere probeer het om borg te kry vir ‘n verkragtingsaak. Die beskuldigde, John Crew (56) se verhoor het uiteindelik verlede week in die hof op Springbok begin. Die saak spruit voort uit ‘nvoorval wat te Concordia gebeur…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here