Skoolplasingfiasko: ’n blik op skole onder Bela
Solidariteit veroordeel die Gautengse Departement van Onderwys (GDO) se slordige beplanning wat weereens 2024 se akademiese jaar met die uitdagings van skoolplasings laat afskop. Hierdie swak beplanning van die departement toon ook duidelik die moontlike gevolge van die voorgestelde Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela-wetgewing) op ons skolebestuur. Solidariteit se Onderwysernetwerk beklemtoon dat hulle besorg is…...