SNI se Denel-
werknemerwelstandverslag skyn lig op ware koste van wanbestuur
![SNI se Denel-werknemerwelstandverslag skyn lig op ware koste van wanbestuur](https://nkmedia.co.za/wp-content/uploads/2022/07/Solidariteit-logo.png)
Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het vandag tydens ʼn mediakonferensie ʼn verslag oor die geestelike en finansiële toestand van Denel-werknemers bekendgemaak. Dit volg nadat Solidariteit al vir twee jaar in ʼn regstryd met Denel gewikkel is om die R90 miljoen se salarisse, wat aan sy lede verskuldig is, te delg. Solidariteit meen dat hierdie verslag ʼn…...