Solidariteit, AfriForum en die SOS verwelkom taktiese deurbraak oor Bela

 Solidariteit, AfriForum en die SOS verwelkom taktiese deurbraak oor Bela

Empty classroom with desks, chairs and chalkboard

’n Taktiese deurbraak is vanoggend gemaak in Solidariteit, AfriForum en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se stryd teen twee gewraakte artikels in die Wet op Basiese Onderwyswette (Bela) wat pas deur president Cyril Ramaphosa onderteken is.Na volgehoue druk het president Ramaphosa besluit om artikels 4 en 5 van dié wet oop te maak vir verdere gesprekvoering…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit