Solidariteit begin met regstappe teen NGV

 Solidariteit begin met regstappe teen NGV

Solidariteit het vandag met regstappe teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet (NGV) begin. Die regsproses het vandag binne die eerste uur nadat pres. Cyril Ramaphosa die wet onderteken het, afgeskop. As eerste stap is die regering formeel aangemaan om nie die Wet te implementeer nie. Die waarskynlikheid is groot dat die regering die aanmaning gaan ignoreer wat…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here