Solidariteit beteken hofstukke om ramptoestand oor elektrisiteit
onwettig te verklaar
Solidariteit het tydens ʼn mediakonferensie hofstukke in verband met sy litigasie teen die onlangse verklaring van ʼn ramptoestand oor die kragkrisis beteken. In Solidariteit se aansoek voer hy onder meer aan dat die kragkrisis nie aan die definisie van ʼn ramp ingevolge die betrokke wetgewing voldoen nie; dat bestaande wetgewing voldoende is om die krisis…...