Solidariteit beteken regstukke op Nersa om privaat kragopwekking te vergroot

 Solidariteit beteken regstukke op Nersa om privaat kragopwekking te vergroot

Solidariteit het vandag met ʼn regsproses teen die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) begin om alle bottelnekke wat in die pad van privaat verskaffers lê, uit die weg te ruim. Solidariteit sê wat energie in Suid-Afrika betref, lê die toekoms in minder staat en meer privaat. “Die eerste stap is om Nersa deur ʼn openbaarmakingsproses…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit