Solidariteit dagvaar pres. Ramaphosa oor raswet

 Solidariteit dagvaar pres. Ramaphosa oor raswet

Solidariteit het vandag op ʼn mediakonferensie aangekondig dat hy ʼn dagvaarding op pres. Ramaphosa, die departement van arbeid en indiensneming, asook die minister verantwoordelik vir die portefeulje, die direkteur-generaal van arbeid en indiensneming, en die Kommissie vir Diensbillikheid beteken het. Dit volg nadat die president vroeër vanjaar die wysigingswetsontwerp op sogenaamde billike indiensneming bekragtig het…....

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here