Solidariteit dien kommentaar oor Bela-wetsontwerp in
Solidariteit het vandag sy kommentaar op die Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (die Bela-wetsontwerp) ingedien. Volgens Solidariteit sal die Bela-wetsontwerp ʼn reuse-impak op skole se onafhanklikheid hê. Indien dit ingestel word, voer Solidariteit aan, sal beheerliggame bykans al hulle magte aan die staat afstaan, veral ten opsigte van leerdertoelating en taal. “Die bedoeling van die staat is duidelik om…...