Solidariteit dien kommentaar teen
skadelike voorgestelde
hoëronderwysbeleid in

Solidariteit het vandag sy kommentaar op die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se voorgestelde beleid ingedien, wat privaat instellings se bestaansreg dreig. Dit volg nadat die departement vroeër vanjaar problematiese wysigings aan dié beleid aangekondig het. Volgens Solidariteit hou die voorgestelde beleid veral ʼn bedreiging vir privaat instellings in. Dié voorgestelde beleid is van…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!