Solidariteit dien Paia-aansoek in oor Regspraktisynsraad se eksamentaal
Solidariteit het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) ʼn aansoek by die Regspraktisynsraad (RPR) ingedien in sover dit inligting aangaan oor die besluit van dié raad om Afrikaans as eksamenmedium uit te faseer. Die Solidariteit Regsnetwerk het in Januarie verskeie skrywes oor dié aangeleentheid aan die RPR gerig. Buiten ontvangserkennings, het…...