Solidariteit dreig met
regsaksie oor onwettige
NGV-poste
Solidariteit het op 5 September 2022 in ʼn skrywe aan dr. Nicholas Crisp, adjunk-direkteurgeneraal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV), gedreig met regsaksie indien die Departement van Gesondheid nie sy advertensies vir poste binne die NGV teen Maandag, 17 September onttrek nie. Dit volg nadat die departement in Augustus 44 poste vir die NGV begin adverteer…...