Solidariteit eis dat parlement by DMO ingryp ná skokkende verslag vrygestel is
Solidariteit het vandag tydens ʼn mediakonferensie bekendgemaak dat hy die parlement gaan nader om dringende ingrepe by die departement van maatskaplike ontwikkeling (DMO) te eis. Dit volg nadat ʼn verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) wesenlike gebreke by die departement blootgelê het.Bianca Smit, koördineerder van Solidariteit se Maatskaplikewerkersnetwerk, sê: “Die huidige toestand waarin die DMO…...