Solidariteit eis nuwe statistiek ná sensus-rampspoed
Solidariteit glo ʼn vervroegde nasionale sensus in 2026 is ál manier om in te gryp by die katastrofe wat die 2022-sensus teweeggebring het.Ondanks vroeëre ontkenning daaroor het Statistiek Suid-Afrika (SSA) gister wel erken dat groot dele van sy 2022-sensusdata in der waarheid uiters gebrekkig. Dit sluit in statistiek oor indiensnemingsyfers, inkomste asook geboorte- en sterftesyfers.Volgens…...