Solidariteit gaan kriminele klagte teen beweerde
Eskom-staatskapers indien

Solidariteit gaan môre (9 Junie) klagte van bedrog, korrupsie en oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur teen verskeie beweerde staatskapers van Eskom indien. Die klagte word om12:00 by die Brooklyn-polisiestasie aanhangig gemaak. In sy klagte beweer Solidariteit dat meer as R14,7 miljard se kontrakte by dié kragvoorsiener onwettig deur hierdie individue aangegaan is…....

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!