Solidariteit gekant teen die gryp van werkers se pensioenfondsgeld vir staatsinstellings

Solidariteit is hewig gekant teen die gryp van werkers se pensioenfondsgeld om sukkelende staatsinstellings kop bo water te laat hou. Om pensioenfondse te dwing om in albatrosse soos Eskom en die Suid-Afrikaanse Lugdiens deur middel van voorgeskrewe bates te belê, sal die fondse en werkers se swaarverdiende spaargeld ʼn ernstige knou toedien.Die adjunkvoorsitter van die ANC…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here