Solidariteit laat SAPO wéér hoes vir agterstallige
mediesefondsbydraes

 Solidariteit laat SAPO wéér hoes vir agterstalligemediesefondsbydraes

Solidariteit het verlede week in ‘n verdere hofgeding met die Suid-Afrikaanse Poskantoor (SAPO) verseker dat agterstallige mediesefondsbydraes van omtrent R4.5 miljoen teen Vrydag 7 Oktober aan lede betaal sal word. Dit volg nadat Solidariteit ’n tussentydse hofbevel bekom het om te verseker dat dié staatsentiteit Solidariteit-lede se agterstallige mediesefondsbydraes betaal. Volgens Solidariteit bly dit problematies…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!