Solidariteit maak deurslaggewende verwikkelinge in sy regsaksie oor beëindiging van ramptoestand bekend

Solidariteit sal vandag, 31 Maart, op ʼn mediakonferensie belangrike aankondigings in verband met deurslaggewende verwikkelinge in sy regsaksie oor die beëindiging van die ramptoestand bekendmaak. Dit volg nadat minister Nkosazana Dlamini-Zuma onlangs aangekondig het dat die regering van voorneme is om die ramptoestand op 5 April op te hef, op dieselfde dag as die hofdatum…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit