Solidariteit Polisie-verslag lê
haglike werksomstandighede by SAPD bloot

 Solidariteit Polisie-verslag lêhaglike werksomstandighede by SAPD bloot

Die speurdiens in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is aan hul eie lot oorgelaat en dié afdeling stuur op ʼn ramp af indien sy ondersteuningsraamwerk nie dringend aandag kry nie. Dit is die bevinding van Solidariteit se SAPD-verslag wat vandag by ʼn mediakonferensie bekendgestel is. Dit volg nadat die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) omvattende navorsing onder honderde…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit