Solidariteit publiseer
dokument wat wys op
Eskom-vaardigheidstekort

Solidariteit het vandag ʼn tenderdokument gepubliseer waarin Eskom na kritieke vaardighede soek. Dit sluit in projekbestuurders, onderhoudsbestuurders en kundigheid om eenhede by kragstasies weer in diens te stel. Solidariteit het die dokument gepubliseer in reaksie op die bewering van Eskom se hoof van menslike hulpbronne dat daar nie ʼn vaardigheidstekort by Eskom is nie. “Dit…...