Solidariteit Regsnetwerk bevraagteken grondwetlikheid van raskwotas in regsektor
Die Solidariteit Regsnetwerk het vandag in sy kommentaar op die voorgestelde sektorkodes vir die regsberoep die grondwetlikheid en moraliteit daarvan bevraagteken. Volgens Solidariteit wil hierdie kodes poog om aanstellings in die regslui streng volgens ras te polisieer. Dit volg nadat die minister van handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, hierdie voorgestelde maatreëls vroeër vanjaar vir kommentaar gepubliseer…...