Solidariteit-regspan kyk na regsaksie oor hoë brandstofpryse
Solidariteit het vandag aangekondig dat sy regspan dringend besig is om verskeie regsroetes te ondersoek ten einde stygende brandstofpryse te bestry. Volgens Solidariteit speel die regering, en veral die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantashe, steeds ʼn beduidende rol in die onlangse rekord-toename in brandstofpryse. Theuns du Buisson, ekonomiese navorser verbonde aan die…...