Solidariteit skep privaat fonds; skenk R250 000 vir slagoffers van KZN-ramp
Solidariteit het vandag bekend gemaak dat hy R250 000 aan die Solidariteit Beweging se Krisisfonds gaan skenk om te verseker dat mense wat onder die rampspoedige oorstromings in KwaZulu-Natal (KZN) deurgeloop het die hulp ontvang wat hulle benodig. Volgens Solidariteit kan daar nie op die regering gesteun word om sy fondse betroubaar te bestuur nie…...