Solidariteit sleep
departement hof toe oor
omstrede NGV-poste

 Solidariteit sleepdepartement hof toe ooromstrede NGV-poste

Solidariteit het vandag (11/10) sy hofstukke aan die Departement van Gesondheid beteken waarin hy versoek dat daar ʼn interdik op dié departement se onwettige advertering van poste vir die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) geplaas word. Dit volg nadat Solidariteit vroeër in ʼn aanmaningskrywe aan die departement met regsaksie gedreig het indien die departement nie die advertering…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit