Solidariteit versoek taalbeleidsinligting by Regspraktisynsraad

Solidariteit het ‘n amptelike versoek aan die Regspraktisynsraad (RPR) gerig vir inligting rakende die besluit om Afrikaans as ‘n taalmedium vir eksamens uit te faseer. Dié versoek, wat ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) gerig is, fokus op verskeie aspekte van die RPR se besluit om Afrikaans as taalmedium vir eksamens…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit