Solidariteit verwelkom arrestasie van Koko en kie

 Solidariteit verwelkom arrestasie van Koko en kie

Solidariteit het vandag die arrestasie van Matshela Koko, sy vrou Mosima en sy stiefdogter Koketso Choma weens beweerde korrupsie by Eskom verwelkom. Hierdie arrestasies volg nadat Solidariteit vroeër vanjaar strafklagte teen Koko en ander by die Brooklyn- polisiekantoor aanhangig gemaak het. Solidariteit sê hoewel hierdie arrestasies positief is, verdien Suid-Afrikaanse burgers nou ook onmiddellike optrede…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit

error: Alert: Content selection is disabled!!