Solidariteit verwelkom Dis-Chem se terugtrek van memo oor wittes

Solidariteit verwelkom die aankondiging dat die gewraakte memorandum waarin Dis-Chem die aanstelling en bevordering van wit mense verbied, teruggetrek is. Solidariteit sê egter hy gaan seker maak dat dit nie net die memo is wat onttrek is nie, maar die beleid ook. Dit volg nadat Solidariteit vroeër vandag ʼn prokureursbrief op Dis-Chem beteken het. Daarin…...