Solidariteit wen saak vir lid wat valslik van rassisme beskuldig was
Deur Heléne Leonard ʼn Lid van Solidariteit het sowat R140 000 in vergoeding ontvang nadat sy valslik van rassisme beskuldig was én toe afgedank is weens ontevredenheid oor hoe sy parkeerplekke aan personeellede toegeken het. Die arbeidshof het bevind daar is geen konkrete bewyse dat Brichard Pieterse, ʼn voormalige werknemer van South Bakels, opsetlik rassisties was…...