SONDER FONDSE EN HULPBRONNE MAAK HULLE ‘N VERSKIL IN POSTMASBURG
Tsantsabane word beskou as die ekonomiese groeipunt weens grootskaalse mynbou bedrywighede. Jongmense hoor gedurig dat hulle nie die nodige kundigheid, kwalifikasies of vaardighede het om in plaaslike myne opgeneem te word nie. Twee plaaslike opkomende geakkrediteerde opleidingsmaatskappye het saamgespan om veral jongmense markgereed te kry, sonder fondse en hulpbronne.Pieter Nero van AJM Nero Enterprises met…...