Stel jouself oop vir nuwe dinge in 2024
Dit lyk asof dit net gister was toe die feesseisoen begin het. Vroeg in November al het elke winkel van klein tot die groot kettingwinkels ons herinner deur die geblêr van kersfeesmusiek en spesiale aanbiedinge. Oral kon jy sien hoe mense met alle ywer kruideniersware doen, geskenke koop en allermins nuwe kledingstukke aan te skaf…....