Stellenbosch Business Academy viergegradueerdes se sukses op Springbok

Die Stellenbosch Universiteit en Stellenbosch Business Academy het vanjaar koppe laat draai, toe eienaars van klein plaaslike ondernemings van Namakwa en die Richtersveld, 1 Junie 2023, suksesvol gegradueer het op Springbok. Leticia Pandohe was die top presteerder onder al die ander suksesvolle studente. Sy het in al 5 vakke A’s behaal en met ʼn onderskeiding…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here