Steps For Christ, ’n Veilige plek vir kinders

Steps For Christ is ‘n Christelike stapgroep wat van dorp tot dorp stap en een keer per jaar en sendingwerk doen om fondse in te samel vir ‘n saak wat deur raadslede van die groep geïdentifiseer word. Hierdie jaar het die groep besluit om ’n Bybelkamp vir die jeug van Namakwaland te hou. As deel…...