STORM RUK TSANTSABANE, GESINNE DAKLOOS

Sowat 100 huisgesinne was Saterdag 23Aprildakloos gelaat na ‘n skielike storm watPostmasburg in die Tsantsabanemunisipaliteit getref het. Geen ongevalle was aangemeld nie. ’n Kleuterskool, ‘n kerk en verskeie huise se dakke was deur die storm afgeruk. Gisteroggend het dieraadslede ‘n noodvergadering geroep om die situasie te bespreek. Burgemeester, Helena English vertel :” Ons het gister…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit