Straf die regering, nie die land nie, vra Solidariteit Beweging
Die Solidariteit Beweging het vandag gevra dat die Amerikaanse regering nie die land en sy mense moet straf vir wat die regering aanvang nie, maar regeringsleiers self teiken met hul verwagte strafmaatreēls.Volgens Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging gaan die nuutste ramp wat die regering oor Suid-Afrika gebring het deur wapens aan Rusland te…...