Swaar voertuie word toegelaat op die R31
Die Departement van Paaie en Openbare Werke het aansienlike vordering gemaak met die verhoging van ‘n gedeelte van die R31 in die omgewing van die Wildebeeskuil Pan (Platfontein), net buite Kimberley. Ons het die laagwerke van die noordelike baan voltooi en die Departement het die verkeer van die noodgruisbaan na die nuwe teerbaan verskuif. Die…...