TIENER HARTROEREND BEGRAWE

 TIENER HARTROEREND BEGRAWE

Die 18-jarige skoolmeisie wat op Oujaarsoggend vermoor was is die afgelope Sondag ter ruste gelê. Sy is Hesty-Ann Green van Brandvlei wat vanjaar haar matriek by die plaaslike hoërskool sou gedoen het. Daar was emosionele tonele in die koshuissaal waar die diens plaasgevind het. So byvoorbeeld het van haar skoolmaats en vriende onbedaarlik gehuil terwyl…...

NK Monthly 40 Membership Required

You must be a NK Monthly 40 member to access this content.

Join Now

Already a member? Log in here

Edward Smit