TKS wil gemeenskap bemagtig, oplei
Toekomste Skyn Myn (TKS) is ‘n myngroep in die Maremane informele gemeenskap sowat 30km buite Postmasburg in die Tsantsabane distrik en het eers onlangs hul mynregte bekom. Lydia Hough, algemene bestuurder vir die myngroep vertel dat sy veral ‘n passie het vir die ontwikkeling van mense om hul werklike potensiaal te bereik. As bestuurder van…...