TONNE GROENTE VIR
NAMAKWALANDERS

Verskeie dorpe in Namakwaland het die naweek ‘n groot verassing gekry in die vorm van groot hoeveelhede groente. Die welkome groentemandjies is afkomstig van groenteboere van die Leopoldtville omgewing. Volgens hul woordvoerder, Johan de Waal, het hulle onlangs op sosiale media video’s gesien waartydens vleispakkies aan inwoners in die Namakwaland-area geskenk was. Hy en twee…...