Tsantsabane munisipaliteit se eerste
Raadsvergadering in 2023 ontaard in ‘n fiasko

Ek was geskok en verbaas met die gebeure wat ontvou het gedurende die belangrike vergadering op Maandag 30 Januarie, 2023 in die raadsaal van die Tsantsabane plaaslike munisipaliteit. As ‘n voormalige raadslid wat vir 10 jaar gedien het op plaaslike regering in ‘n Metropolitaanse munisipaliteit is my observasie dat daar duidelik van die raadslede is…...

This content is for NK Monthly 40 members only.
Login Join Now

Edward Smit